Select Page

18-44 Trilogie – Etienne Leroux

R70.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Baie Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 2008, Sagteband – Roman – 309pp.

18-44 handel oor die korrespondensie tussen Mnr Y, die 44-jarige knolskrywer, en die 18-jarige, onbekende Mej X, ‘n kunsstudent.

Onderliggend in Isis Isis Isis is die Egiptiese Isis se soektog na die lyk van Osiris. Die roman gaan oor die knolskrywer se Europese besoek, sy ontmoeting met ‘n hele aantal vroue, en sy poging om die stukke van die verminkte Osiris weer bymekaar te bring (lg die knolskrywer se poging tot heling).

Die verhaal van Na’va gaan oor Georgie, die knolskrywer se nefie wat selfmoord gepleeg het. Die lang begrafnisfees raak ‘n besinning oor die lewe en die dood.

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Excellent

ISBN:

9780798149587

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category:

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “18-44 Trilogie – Etienne Leroux”

Your email address will not be published. Required fields are marked *