Select Page

5 Minute voor en ná die dood – Isak Burger **GETEKEN**

R28.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Goed.
Tweeede uitgawe, Eerste druk, Carpe Diem Media, 2009 , Sagteband – Geestelike Inslag – 268pp.Geteken deur die skrywer.

Wat wag anderkant die dood? Is dit ’n reis na die onbekende of eerder ’n glorieryke, geestelike pelgrimstog waarna ons kan uitsien?

As pastoor het Isak Burger die voorreg gehad om met baie mense te doen te kry wat voor die dood te staan gekom het. Hy het mense op hulle sterfbed besoek, begrafnisse waargeneem en families getroos wat oor geliefdes gerou het. In sulke tye het mense gewoonlik diep vrae oor die lewe ná die dood.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9781770312753

Out of stock