9 Beginsels vir welvaartskepping: Riglyne om doelgerig vir welvaart te beplan – Manus Moolman
R38.00
Sold by: BoekhoerToestand: Baie Goed.
Eerste druk, Naledi, 2009, Sagteband – Welvaartskepping – 119pp.
Daar is baie boeke wat handel oor onderafdelings van welvaartskepping, bv. boeke oor beleggings, maar daar is min boeke wat ‘n meer holistiese benadering tot welvaartskepping volg. Die skrywer bespreek ‘n groot aantal van die aspekte wat belangrik is vir welvaartskepping en gee ook baie bruikbare praktiese riglyne wat idees in dade oorsit. Die heel lekkerste is dat Manus in Afrikaans hierdie begrippe en prosesse vir die welvaartskepper oopmaak.
* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780620443043
In stock
-
Donker van mere – Henk Rall
R60.00 Add to basket -
The Kinky Friedman Crime Club – Kinky Friedman
R45.00 Add to basket -
Larousse Encyclopedia of Modern Art : From 1800 to the Present Day — René Huyghe [Editor]
R58.00 Add to basket -
Kitchens: House & garden guide to plan, style and equipment – Gail Heathwood
R39.00 Add to basket -
Meetsnoere in lieflike plekke: Ned. Geref. Gemeente, Durbanville 1826-1976 — A. P. Smit
R39.00 Add to basket -
Duel of Eagles – Peter Townsend
R85.00 Add to basket
Reviews
There are no reviews yet.