Aan die sonkant: 12 sketse – PH Nortje

R45.00

Toestand : Goed.
Tweede uitgawe, Tafelberg, 1971, Hardeband met omslag in plastiek – Biografies – 167pp.

Net soos “nuut onder die son”, is hierdie boek vol humoristiese gebeurtenisse en skreeusnaakse vertellinge uit die wedervaringe van ‘n lekker gesin: Pa, Ma, drie seunskinders en ‘n spaniël-tefie.

Meestal is dit aldaagse gebeure. Die verfraaiing van die sitkamer, ‘n rugbywedstryd tussen die ouderlinge en die diakens van die kerk, ‘n tydren waaraan die hele gesin deelneem, ‘n Lenteloop. Maar dan gebeur die wonder: Elke insident word ‘n avontuur in ‘n nuwe sleutel, ‘n kostelike stukkie lewe waarin die leser deel.

‘n Mens is nie meer toeskouer wat verlangend toekyk nie, maar deelnemer. Jy word ‘n Wellingtonner in murg en been. Jy duik jillend saam met die ander mense in die borrelpad op Esmè se plaas, jy deel in die vreugde van Wellington…

* Maand-einde “hopie” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:
Very_Good

In stock