Afrikaner Afrikaan: anekdotes en analise – Frederik van Zyl Slabbert

R59.00

Toestand : Baie Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, 1999, Sagteband – Afrikaners – 136 pp.Voorwoord Breyten Breytenbach.
Wat is dit om n Afrikaner te wees? En Afrikaan? Slabbert analiseer hierdie terme, en of die twee enigsins met mekaar vereenselwig kan word. Slabbert bevraagteken die bewussyn van identiteit, van terselfdertyd Afrikaans te wees en in Afrika te woon.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624038153

Out of stock