-
The Virago Book of the Joy of Shopping – Jill Foulston
R38.00 Add to basket -
The Life of Kenneth Tynan – Kathleen Tynan
R39.00 Add to basket -
The Touch of Innocents – Michael Dobbs
R40.00 Add to basket -
Wiskunde in `n Neutedop 4 — Magda Botha
R25.00 Add to basket -
The House at Riverton — Kate Morton
R30.00 Add to basket -
Die Afrikaanse Operagids – Louis Steyn
R38.00 Add to basket
Afstande — Lucas Malan
R45.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste druk, Protea Boekhuis, 2002, Glans-Hardeband – Digbundel – 52pp. ISBN 9781919825977.
“Afstande” bevestig Malan se prominente plek as belangrike digter en toon volgehoue groei in sy oeuvre. Hy skryf nou ’n effens vryer vers en balanseer die gedigte fyn tussen waarneming, beelding en meditasie. Die verse toon ’n sterk onderlinge samehang en verkry maksimum impak eers nadat dit in samehang gelees is binne die oorkoepelende tematiese geheel. Die bundel ondersoek veral verlies, afstand doen en oud word.
Hierdie afstande geskied op verskeie maniere, soos ’n bewussyn van fisiese verwydering van geliefdes, verwydering tussen dooies en lewendes, verlies aan samesyn met vriende, afstand tussen hede en verlede. Dit word ook ’n beskrywing van die vervlietende, waar die oomblik vasgevang word in skerp waarneming. ” — WIKI
* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld
Book Condition:
ISBN:
9781919825977
In stock