Select Page

Alles oor kruie — Margaret Roberts

R89.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Derde Uitgawe, Struik, 2000, Groot-formaat Hardeband – Kruie – 90pp. ISBN 9781868725007.

Hierdie verwysingsgids sluit die algemene kruie soos pietersielie en tiemie in en bevat ook inligting oor Margaret Roberts se gunstelingplante soos katstert en rose. Dit is ‘n sistematiese inleiding tot die kruiewéreld, en verskaf ook inligting oor die medisinale en kosmetiese gebruike van die mees algemene kruie, die gebruik van eetbare kruie in kos, asook die kweek van kruie. Volkleurfoto’s is deurgaans gebruik om identifikasie te vergemaklik.

* Hopie opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Good

ISBN:

9781868725007