Select Page

We are closed until 15 July 2024

Anderkant Uit: Stories oor Trauma en Hoop – Hanlie Retief

R20.00

Sold by: Roeline se Boeke

In Hanlie Retief se gewilde onderhoude in  Rapport oorreed sy doodgewone en beroemde Suid-Afrikaners om lesers in hul binnekamers in te nooi en hul harte behoorlik oop te maak.

Andkant Uit is ‘n versameling van dié onderhoude, met mense wat trauma beleef het – van verslawing, misdaad en siekte tor verlies – en besluit het om weer op te staan.

Sy voer ook gesprekke met Lisa Swart en die sielkundige Louis Awerbuck (aanbieders van Wie is Ek? op RSG) oor die impak van trauma en hoe ons dit kan verwerk.

Book Condition:

Good

ISBN:

9780624073390