Select Page

Andrea se troudag – Dina Botha

R25.00

Sold by: Boekhoer

Eerste uitgawe, LAPA, 2006, Sagteband – Romanza – 198pp.

Na byna tien jaar is Andrea terug in die land. ‘n Bekende Hollywoodaktrise. Thomas Coetzee se verraad toe haar pa haar oor hom landuit gestuur het, het sy nie vergeet nie. En hy het nog dieselfde streke.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780799337181

In stock

Category: