Select Page

As Die Reier Noord Vlieg: Kronieke van Onder-Drostersberg – WA_De Klerk

R39.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste druk, Perskor, 1985, Hardeband – Streeksliteratuur – 123pp.

Verhale rondom en uit Paarl en Wellington.
As die reier noord vlieg bevat agt sketse, herinneringe en ’n paar kortverhale.
Hierdie boek is in 1986 op die kortlys vir die toekenning van die Perskor-prys.

Book Condition:

Good

ISBN:

0628025963

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist