As mens geluk kon proe – Zelda Bezuidenhout
R30.00
Sold by: Human BookstoreVir Arnelia loop dinge op die nuwe dorp en in die nuwe skool van die begin skeef. Dankie tog vir vriende soos Dineo, Ilana en Shaun wat help om die daaglikse dramas draagliker te maak. En dan is daar Dewald. Die donkerkop-boerseun met die skewe glimlag wat weet hoe om crêpes suzette, tiramisu en uiekonfyt te maak. Hy laat Arnelia se hart vreemde dinge doen, al weet sy hy sal nie sommer twee keer na iemand soos sy kyk nie. Wanneer Dewald se lewe skielik op sy kop gekeer word, gryp Arnelia en haar vriende in. Maar Arnelia is al gewoond daaraan dat dinge nooit heeltemal uitwerk soos wat sy beplan het nie …
Book Condition:
Very Good
ISBN:
9780799389470
In stock