-
Somer II: ‘n plakboek – Koos Kombuis (André Letoit) **GETEKEN**
R95.00 Add to basket -
Antony and Cleopatra (Casebooks Series) – John Russell Brown [Editor]
R28.00 Add to basket -
To Paradise – Hanya Yanagihara
R88.00 Add to basket -
The Oracle Diet – Michael Van Straten
R39.00 Add to basket -
Black Sunday — Thomas Harris
R35.00 Add to basket
Bagasie: triptiek vir die toneel – André P Brink
R39.00
Sold by: BoekhoerEerste Uitgawe, Tafelberg, 1965, Hardeband met omslag in plastiek – Drama – 88pp.
” Met Bagasie (Die koffer, Die trommel en Die tas) bring hy vernuwing aangesien hierdie drie eenbedrywe van die eerste uitings in Afrikaans van die Teater van die Absurde is.
Getrou aan die aard van hierdie soort drama word die betekenis slegs gesuggereer en is die dramas oop vir vele verskillende interpretasies. Sommige van die handelinge is so duister dat dit selfs blyk om sonder sin te wees. Die gebrek aan kohesie tussen woord en handeling, verbandlose en irrasionele dialoog is alles stylmiddele van hierdie tipe drama wat die moderne mens in sy eensaamheid, verwardheid, angs en gebrek aan sekerheid wil skets.
In hierdie stukke lê Brink oënskynlik uiteenlopende maar tog verwante beelde van die problematiek van die menslike bestaan naas mekaar ” — WIKI
Book Condition:
In stock