Balans: Gedigte – Elisabeth Eybers
R45.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1962, Hardeband met omslag in plastiek – Digbundel – 71pp.
“Balans verskyn nadat sy reeds na Nederland verhuis het, maar die meeste gedigte het in Suid-Afrika ontstaan. Die titel dui reeds die soeke na ewewig aan wat ’n deurlopende tema in die bundel is. Die mens moet voortdurende die middeweg vind tussen gevoel en verstand, droom en werklikheid, digterskap en menswees en ten slotte tussen die herinnering aan die ou vaderland en die ervaring van die nuwe tuiste.
Veral na haar emigrasie na Nederland ontgin sy in haar bundels die teenstelling tussen haar vaderland en nuwe tuiste; die belewenis van eng en krimpende horisonne wat tegelykertyd bedreig en skuiling bied; die aanvaarding van grense asook die oorskryding daarvan; die intense belewenis van lewe en liefhê, hoewel bewus van eie tydelikheid. In al haar bundels van hierdie tydperk tref die woordsekerheid, die ironie, die toenemende okkupasie met ouderdom en verganklikheid en die evaluering en herevaluering van temas wat reeds voorheen aangeroer is (mislukte verhoudings, nuwe verhoudings, die natuur, die digkuns, die soeke na vastigheid en ’n tuiste). Sy maak deurgaans ook gebruik van die dissipline van ’n vaste digvorm.” — WIKI
* Hopie opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
In stock
-
Defender (The Voices, Book 1) – GX Todd
R40.00 Add to basket -
Die Ou vrou en die priester en ander verhale – Cecile Cilliers
R45.00 Add to basket -
‘n Harde turksvy om te kraak: herinneringe van ‘n uitsaaier – Robert Young
R48.00 Add to basket -
What Makes Sammy Run? – Budd Schulberg
R38.00 Add to basket -
The Luxury Yachts (The Seafarers Series) – John Rousmaniere
R58.00 Add to basket
Reviews
There are no reviews yet.