Ballerina en die Lummel – Bets_Smith

R25.00

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, LAPA, 2018, Sagteband – Romanza – 205pp.

Ballet is alles in Karmi Schoeman se lewe. Plek vir mans is daar nie, veral nie getroude mans met dwalende oë nie. Dat die lummel van ‘n Jaco Liebenberg haar interesseer, krap net haar planne deurmekaar.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780799389128

In stock

Category: