Select Page

Blaaskans: die bewegings van Flip Nel – John Miles

R55.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste druk, Taurus, 1983, Sagteband – Roman – 267pp.

Hierdie verhaal is gebaseer op rare feite. Name van persone en plekke is derhalwe fiktief. Wat dit ook al mag beteken. Want Flip Nel is immers nie Philip Nel nie. En die Weermag nie die Weermag nie, maar weer Mag. Ensovoorts.

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

ISBN:

0620068612

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: