Select Page

We are closed until 15 July 2024

Bloed Vreemd – Juliana Coetzer

R20.00

Sold by: Roeline se Boeke

Tydens ‘n gesinsvakansie raak die sewejarige Anneke siek en draai by die dood om. Sy herstel maar met ernstige nagevolge; weens breinskade word haar verstandelike agyeruitgang elke maand meer sigbaar. Om die die sprankelende kind wat lag en presteer te behou en verdere gestremdheid af te weer, gaan die gesin op ‘n soektog na ‘n wonderkuur.  Alles word probeer.

Soos die siekte toeneem word alles vir Juliana vreemd en onherkenbaar – haar kind, sy self en haar gesin Sy voel onbevoeg om haarself of haar gesin te red.

Haar eens vrolike huis word ‘n plek waar elke lid van die gesin op ‘n ander manier leer oorleef. Want Anneke se siekte laat almal se “unfinished business” uit die kas val.

Hierdie is die verhaal van ‘n ma se poging om haarself en haar gesin heel te hou en vrede te maak met ‘n kind wat nou “in ‘n ander vorm leef”.

Book Condition:

Excellent

ISBN:

9781868426928

Category: