-
Die Jare: ‘n teks vir beeldradio – Karel Schoeman
R50.00 Add to basket -
Seks & Drugs & Boeremusiek — Koos Kombuis
R75.00 Add to basket -
Webster’s II New Riverside Dictionary-Revised Edition
R35.00 Add to basket -
Verse van die ongeloof — Daniel Hugo
R55.00 Add to basket -
This is South Africa – August Sycholt
R48.00 Add to basket -
Wonderboom — Lien Botha
R58.00 Add to basket
Blom en baaierd – D. J. Opperman
R40.00
Sold by: BoekhoerBlom en baaierd – D. J. Opperman
Toestand : Goed.
Vierde druk, Tafelberg, 1971, Hardeband – Digbundel – 86pp.
Met Blom en baaierd (1956) bou Opperman deur die reeksstruktuur, parallelismes, sirkulering van simbool en beeld en tipografiese rangskikking ʼn hegte bundeleenheid op. In hierdie bundeleenheid verteenwoordig “Oud-digter” en “Paddas” onderskeidelik futiliteit en die bose teenoor sinvolheid en die goeie. Al die gedigte tot “Nagwag” staan in die teken van die Suid-Afrikaanse “kleur”-aktualiteit, terwyl die lyding in die tweede helfte van die bundel op ʼn universeler vlak verken word. – J C Kannmeyer
* Maand-einde “hopie” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
Very_Good
In stock