Select Page

Bosveldliefde – Felicia Snyman

R29.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Goed.
Tweede druk, LAPA, 2021, Sagteband – Romanza – 205 pp.

Vanaf die oomblik wat Ellannè en Stephan ontmoet, kan hulle nie mekaar verdra nie. Sy het na die Bosveld verhuis om ’n nuwe loopbaan te begin en is nie gereed daarvoor dat gedagtes aan dié veearts skielik haar denke oorheers nie.

Book Condition:

ISBN:

9780799382051

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Categories: ,