Branderjaer – Afrikaans – Joha van Dyk
R60.00
‘n Boek geskryf in tienertaal oor vriendskap, lojaliteit, broederskap en keuses. Tienerlewe is beslis nie vaal en doodgewoon nie. Louw is een van die vyf branderjaers. Deidre is die slim dogter van ‘n advokaat. Sy sukkel met wiskunde en Louw moet haar help in ekstra klasse. Sy vind hom verwaand.
Debuutroman
Jeugfiksie
Human & Rosseau, 2020
Sagteband, 306 pp.
Book Condition:
Good
ISBN:
9780798180481
In stock