Breek – Barrie Hough, Lizz Meiring

R35.00

Toestand : Goed.
Dertiende druk, Tafelberg, 2012, Sagteband – Jeugoman – 120 pp.

Wenner van die Sanlam-prys vir Jeuglektuur in 1998 en die MER-prys vir Jeuglektuur in 1999.

“As iemand my vertel het ek gaan die meisie van my drome in ‘n laundromat ontmoet, het ek seker gesê: Hoekom nie? In ‘n wassery waar seeppoeier soos skilfers op ‘n ongesonde kopvel gestrooi lê? Sure!”

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624039785

In stock