Select Page

Bybel – Antwoorde Op Al Jou Vrae / Elmer L. Towns

R95.00

Sold by: Boekkit

Watter vrae het jy rondom jou geloof, beantwoord hul uit hierdie volledige samestelling van baie vrae en baie antwoorde.  Verdiep jou geloof in Christus en vernou jou verhouding met hom deur hierdie boek na te slaan vir antwoorde op die belangrikste vrae rondom jou ewige eind-bestemming.

Kondisie van boek in geheel is eintlik baie goed behalwe vir omslag en bladsy donkie ore en soos in die fotos te sien ‘n paar dele wat ge-“highlight” is.

Book Condition:

Fair

ISBN:

9781868237159

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist