Select Page

Bybelstories vir klein maaitjies Carolyn Larsen

R25.00

Sold by: Best Books

Dis ‘n heerlike voorreg en vreugde om die wonder van die Bybel met klein kindertjies te deel. Hierdie kleurvolle boekie met kreatiewe illustrasies en stories oor Jesus sal sommer gou een van jou kinders se gunsteling boekies wees. Dit bevat vrae, aktiwiteite en gebede wat kinders van kleins af leer om in ‘n aktiewe, lewende verhouding met God te staan. Bybelstories vir klein maatjies sal ‘n spesiale plekkie op kleuters se boekrak en in hulle hartjies hê.

Book Condition:

Good

ISBN:

9781431602148

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist