-
Dooierus – Hennie Aucamp
R38.00 Add to basket -
A Breed Apart: The Inside Story of a Recce’s Special Forces Training Year – Johan Raath
R180.00 Add to basket -
Stone Kiss – Faye Kellerman
R25.00 Add to basket -
Afrikaner-volkseenheid en My Ervarings Op Die Pad Daarheen – DF Malan
R40.00 Add to basket -
Down There on a Visit: A Novel – Christopher Isherwood
R39.00 Add to basket -
Karoo Pastoraal: Fotografiese Essay *GETEKEN* – Tom Burgers
R399.00 Add to basket
Caesar: ‘n drama – Andre P Brink
R58.00
Toestand : Goed.
Tweede Druk, Nasionale Boekhandel, 1963, Hardeband – Drama – 86pp.
Die Eugène Marais-prys word in 1963 vir Caesar toegeken.
” Caesar is ’n historiese versdrama, waarin die laaste jaar van Julius Caesar se lewe in vyf episodes uitgebeeld word, ‘n tragedie, waarin Brink ook toespelings maak op die eietydse politiek, veral die onvermoë tot daadwerklike optrede, die morele korrupsie wat uit welvaart vloei en ’n afkeer van die idee van ’n “verligte diktatuur” wat deur eietydse intellektuele as ’n potensiële politieke oplossing gesien is. ” – WIKI
Book Condition:
Very_Good
In stock