Select Page

Casspirs en campari’s: ‘n historiese entertainment – Etienne Van Heerden

R48.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, 1991, Hardeband met omslag in plastiek – Roman – 644pp.

“Die intrige is spannend, soms uitasem, met gemene spel, moord en poging tot moord, seks, wegkruip vir die Boere, aksie, baie liefde en ‘n bietjie haat ook, reklame en geld, retoriek en armoede. Casspirs en Campari’s tas soos ‘n tergende soeklig deur die jare tagtig. Soos ‘n kollig, eintlik, want dis soos aan die begin inderdaad gesê word: ‘n historiese entertainment.”

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624030287

In stock

Categories: ,