Select Page

Charlie En Die Groot Glashyser — Roald Dahl

R60.00

Sold by: Boekhoer

Toestand: Baie Goed
Eerste Afrikaans Uitgawe, Human & Rousseau, 2006, Sagteband – Jeugliteratuur – 164pp. ISBN 9780798145466.

Charlie en Mnr Willy Wonka van Charlie en die Sjokoladefabriek is terug in nog ‘n opwindende avontuur. Laas was hulle in die Glashyser besig om deur die fabriek te sweef. In hierdie storie bevind Mnr Wonka, Charlie en die hele Bucket-gesin hulself in die buitenste ruim! Hulle kom allerhande interessante dinge tee: die President van die Verenigde State en towerpille wat ‘n mens jonger maak as wat jy is.

* Hopie opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Very Good

ISBN:

9780798145466

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist