Select Page

Clint Eastwood Van Wyk En Die Moordenaarsklok – Pieter Verwey

R50.00

Sold by: Boekhoer

Condition : Goed.
Eerste Druk, Tafelberg, 2015, Sagteband – Jeugfiksie – 207pp.

Clint Eastwood van Wyk se Amerikaanse nefie Budde kom kuier vir drie weke. Hulle hele gesin gaan na die familieplaas in die Moordenaarskaroo, ter wille van Clint se pa se argeologiese navorsing en sy ma se belangstelling in spoke en VVV’s.

Op die plaas woon Oupa Gammie en sy kleinseun, Kiewiet, wat die twee seuns oor jag en spoorsny inlig. Aanvanklik word Budde vir ‘n grap banggemaak, maar dan word die onmoontlike geleidelik waar: ‘n Spookhuis, ‘n versteende woud, ‘n vloed, ‘n oerskerpioen, ‘n lugskip, ‘n Engelse lord, ‘n verstommende Victoriaanse robot en ‘n moordenaarsklok…

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

ISBN:

9780624073185

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Category: