-
Open Secret – Stella Rimington
R35.00 Add to basket -
The Possible Worlds of Fernando Krahn
R59.00 Add to basket -
Trojan Odyssey (Dirk Pitt #17) – Clive Cussler
R35.00 Add to basket -
Die Rugkant Van Die Bruid – Rachelle Greeff
R55.00 Add to basket -
A Guest of Honour – Nadine Gordimer
R200.00 Add to basket -
Fighter aces – Christopher Shores
R70.00 Add to basket
Daantjie Dromer – Jeanne Goosen
R40.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste Druk, Queillerie, 1993, Sagteband – Roman – 135pp.
Jeanne Goosen is een van die veelsydigste én mees kontroversiële skrywers in Afrikaans. Sy debuteer in 1971 as digter met ‘n Uil vlieg weg. Ook as dramaturg druk sy haar stempel af. Maar dis veral as prosaskrywer dat sy vir haar ‘n prominente plek in die Afrikaanse letterkunde oopskryf. Jeanne se werk word telkens gekenmerk deur vernuwing en sy is veral bekend vir haar heerlike sin vir ironie in die uitbeelding van die dikwels onsmaaklike werklikheid. So verwerf sy ‘n ereplek in die Afrikaanse prosatradisie
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9781874901105
Out of stock
Add to Wishlist
Add to Wishlist