Select Page

Dansend met die lewe: in die jeug van veroudering *GETEKEN* – Kobus Anthonissen

R58.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste druk, Naledi, 2017, Sagteband – Gesondheid – 374pp.Geskenk-inskrywing deur die skrywer.

Wie hou (regtig) daarvan om oud te word, af te tree en jou lewe af te skaal? Om uit die vinnige lewensbaan te skuif, selfs eenkant gerangeer te word? Na 50 begin die lewensritme afneem en daar is onsekerheid, soms vrees, oor wat voorle. Deel in ‘n nuwe lewe wat jou innerlik laat dans. Op 50 begin die jeug van jou ouderdom!

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780928316728

In stock