Description
Die Afrikaanse Kortverhaalboek – Abraham H De Vries
R48.00
Die Afrikaanse Kortverhaalboek — Abraham H. De Vries (Samesteller)
Toestand : Goed.
Vierde Uitgawe, vyfde druk, Human & Rousseau, 1993, Sagteband – Kortverhale – 413pp.
Die Afrikaanse Kortverhaalboek word al baie lank beskou as die barometer van die kortverhaalgenre in Afrikaans.
Die chronologiese volgorde gee ‘n goeie oorsig van die ontwikkeling van hierdie genre in Afrikaans.
In stock
Die Afrikaanse Kortverhaalboek – Abraham H De Vries