Die Afrikaanse kortverhaalboek – Abraham H De Vries

R55.00

Sesde Hersiene Uitgawe, Human & Rousseau, 1990, Groot-formaat Sagteband – Kortverhale – 640 pp.
Die Afrikaanse Kortverhaalboek word al baie lank beskou as die barometer van die kortverhaalgenre in Afrikaans.
Die chronologiese volgorde, wat oor’n tydperk van oor 120 jaar strek, gee ‘n goeie oorsig van die ontwikkeling van hierdie genre in Afrikaans.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780798144438

Out of stock

Categories: ,