Select Page

Die Afrikaanse Operettegids – Frits Stegmann

R69.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste Uitgawe, Human & Rousseau, 1973, Hardeband met omslag in plastiek – Opera – 336 pp.
Soos in Die Afrikaanse Operagids word die verhale van die mees geliefde operettes vertel en die woorde van al die bekende arias liedere en ensembles in die oorspronklike taal weergegee met ‘n letterlike vertaling reël vir reël in Afrikaans. Die Afrikaanse vertaling is nie ‘n sangvertaling nie – die bedoeling is om die luisteraar die oorspronklike teks reël vier reël te laat volg.
Die Afrikaanse Operettegids bevat die verhale van 66 operettes deur 32 komponiste met 290 liedere en arias in die oorspronklike tale met letterlike vertalings daarnaas.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
0798103019

In stock