Die Alchemis – Paulo Coelho

R38.00

Die Alchemis — Paulo Coelho; Bennie Naude [Vertaling]
Toestand : Goed.
Aardvark, 2003, Sagteband – Fiksie – 154 pp. Naam van vorige eienaar voorin.

Santiago verlaat sy tuisdorp om te reis en meer oor die wereld uit te vind. Hy ontmoet ‘n ou Sigeunervrou, ‘n man wat homself ‘n koning noem, en ‘n alchemis.

Hulle almal lei hom in die rigting van ‘n verborge skat. Langs die pad kry Santiago met allerhande gevare te doen en beleef merkwaardige avonture. Maar hy moet leer om die omens te lees en te verstaan voordat hy sy roeping kan volbring.

Book Condition:
Very_Good

In stock

Categories: ,