-
The Heroes – Joe Abercrombie
R60.00 Add to basket -
Emily Hobhouse: Geliefde Verraaier – Elsabe Brits, 2016 – Afrikaans
R175.00 Add to basket -
Expecting Adam – Martha Beck, 1999
R50.00 Add to basket -
Belonging – Larraine Segil, 1994
R20.00 Add to basket -
Dr. Faustus – Christopher Marlowe
R40.00 Add to basket -
Mal oor Mosaiek – Verskeie, Lapa Uitgewers 2011 – Afrikaans
R50.00 Add to basket
Die Ambassadeur – Andre P Brink – Afrikaans
R40.00
Sold by: Bee's Books„Die liefde is ‘n soort verwildering, omdat dit mens blootstel voor die chaos in jou eie hart”: dit is die ervaring van Ambassadeur Paul van Heerden wanneer hy in Parys betrokke raak in ‘n verhouding met ‘n meisietjie van losse sedes” – ‘n verhouding waarin hy algaande alles van hom moet afstroop wat vroeër waardevol was: die aansien van sy amp, die agting van ander mense, sy huwelik, die vertroue van sy dogter, die geloof in sy land, in sy eie onvervangbaarheid en in God. Dit word ‘n stryd om menslike vryheid, ‘n worsteling met die probleem van die sonde, en uiteindelik ‘n keuse tussen hemel en hel.
Die verwikkeldheid en die raaisel van die mens, van die ruimte en van die gebeure, (kry) gestalte in die komposisie van hierdie roman…”
Rob Antonissen in Spitsberaad
…… Ek glo dat Die Ambassadeur, so nie reeds op internasionale peil nie, dan in sy soort een van ons rypste en mees vol- wasse romans geword het.”
W. E. G. Louw in Die Burger
Die Ambassadeur het in 1964 in Engels onder die titel File on a Diplomat verskyn en in 1966 in Duits onder die titel Nicolette und der Botschafter.
Book Condition:
In stock