Select Page

Die Anglo-Boereoorlog in 100 Objekte – Oorlogsmuseum van die boererepublieke, Verskeie, 2017 – Afrikaans

R150.00

Sold by: Bee's Books

28 x 21 x 2cm Swaar Hardeband / Heavy hard cover

Perfekte kondisie; soos nuut / Mint condition

Die 25-jarige Lammie de Villiers van die Pretoria-kommando het op Spioenkop gesterf. Die leerstewels wat hy gedra het – en ook generaal Christiaan de Wet se saal, ’n rare velduniform van die ZAR Staatartillerie, en die kerse wat die Boervrou Kotie Steenkamp by haar gehad het toe sy in die veld geleef het, is van die objekte in hierdie boek.

Die volle drama van die Anglo-Boereoorlog word werklik en persoonlik in hierdie versameling ikoniese objekte uit die Oorlogsmuseum se versameling. Die boek volg grootliks die kronologiese verloop van die oorlog, maar lig ook sekere temas uit, waaronder Boere- en Britse wapens, mediese sorg en die vernaamste rolspelers in die konflik.

Die 100 ikoniese items word aangevul deur aangrypende historiese foto’s. ’n Verdere 200 bykomende objekte is ingesluit om die storie te help vertel van ’n oorlog wat ’n onuitwisbare merk op die Suid-Afrikaanse landskap gelaat het.

The Anglo-Boer War in 100 Objects brings the victories and the tragedies, the full extent of the human drama behind this war to life through 100 iconic artefacts.

While a Mafeking siege note helps to illustrate the acute shortages caused by the siege, a spade used by a Scottish soldier at Magersfontein and the boots of a Boer soldier who died at Spion Kop tell of the severity of some of the famous battles.

The book follows the course of the war but also highlights specific themes, such as British and Boer weaponry, medical services, POW camps, as well as major role-players on both sides.

The text is interspersed with striking historical images from the museums photographic collection. A further 200 secondary objects have been included to help tell the story of a conflict that left an indelible mark on the South African landscape.

Book Condition:

Excellent

ISBN:

9781868427666

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Anglo-Boereoorlog in 100 Objekte – Oorlogsmuseum van die boererepublieke, Verskeie, 2017 – Afrikaans”

Your email address will not be published. Required fields are marked *