Die Arend – MC Botha

R45.00

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1991, Groot-formaat Hardeband – Roman – 205pp.

“Die agtergrond van MC se roman, Die arend (1991), is die gebeure in Namibië wat afgespeel het rondom die oorgangstyd en die moord op Anton Lubowski. Die hoofkarakter, James Baker, is werksaam by ’n reisburo in Pretoria. Op pad na Namibië waar hy ’n prys vir beste reisagent gaan ontvang, breek sy motor. Hy word gedwing om sy motor in Keetmanshoop te los en op ’n manier in Windhoek te probeer kom. Dit voorspel niks goed vir die res van sy reis nie.
MC Botha het vir Joan Hambidge (Beeld, 11 November 1991) beïndruk met sy sin vir detail, “en meer spesifiek onbenullige informasie wat later belangrike inligting blyk te wees, én die eietydse. Maar net tot so halfpad toe.”
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
2018-05-02

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780798128865

In stock

Categories: ,