-
Tot Siens, Tafelberg — A. T. Raubenheimer
R58.00 Add to basket -
Available Light — Ellen Currie
R30.00 Add to basket -
The World of Diaghilev – John Percival
R65.00 Add to basket -
Man’s Estate (La Condition Humaine) – André Malraux
R35.00 Add to basket -
The Meaning Of The 21st Century: A Vital Blueprint For Ensuring Our Future- James Martin
R39.00 Add to basket -
Exit West — Mohsin Hamid
R68.00 Add to basket
Die Bergstroom Ruis – DF Malherbe
R48.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Sesde druk, Nasionale Boekhandel, 1965 – Roman – 133 pp.
” Malherbe skryf ’n aantal romans oor die Groot Trek, waarin hy die strewe en probleme van die boere, die besluit om te trek en wedervaringe in verowering, uitbreiding en opbou van ’n eie grondgebied uitbeeld. Die tetralogie se gebeure word gebruik as simbolies van die eienskappe en motivering benodig vir volkswording, om daardeur die baanbrekersverlede te verheerlik.
Die bergstroom ruis speel af in die vroeë jare van die nedersetting aan die Kaap, in die onbewoonde gebied tussen die Drakensteinberge en die Bergrivier teen die einde van die sewentiende eeu.
Die hoofkarakter is die boer en gewese timmerman August Fenting, wat met sy wa en osse die onbekende intrek op soek na ’n woonplek vir sy afhanklikes. Hy word gedryf deur die geloof en leuse dat die Fentings altyd op die voorpunt moet wees, op soek na sy eie koninkryk waar hy die vrugte van sy arbeid kan pluk.
Skaars het die gesin ’n geskikte woonplek gekry en Fentinghof met die grootste moeite aangelê of die oudste seun Kobus wil verder trek in diens van die leuse.
Daar is etlike mooi beskrywings in die roman, veral van August se onverstoorbare werklus en gehegtheid aan die grond”. – wikipedia
Book Condition:
In stock