Select Page
Sale!

Die beste spookstories CJ Langenhoven

Original price was: R90.00.Current price is: R75.00.

Sold by: Stella's books

Langenhoven se spookstories is reeds volksbesit. Hierdie bloemlesing – nou in sagtebandformaat – verteenwoordig die ‘bestes’ binne die genre waarin ou gunstelinge soos Bestelling met ‘n spook weer nuwe lewe kry.
Dis ‘n bundel met toeganklike verhale wat gewone mense in allerlei vreesaanjaende en grillerige situasies plaas, Altyd met ‘n kragtige slot: boeiende leesstof vir oud en jonk!

Book Condition:

Very_Good

ISBN:

0624039625

SKU: Mar021 Category: