Die Biggie Best Boek Oor Gordyne En Blindings – Pru Pfuhl

R29.00

Toestand: Goed.
Biggie Best, 1984, Groot-formaat Hardeband met omslag in plastiek – Binneversiering – 208pp.

HIerdie boek is prakties sowerl as ‘n inspirasie. Dit is ‘n ryke bron van idees vir die binneversierder, asook ‘n omvattende gids vir die maak van gordyne, blindings en bedgordyne. Dit verskaf nie net inligting oor hoe om vensterversierings van meer as 50 verskillende style te meet, te knip en stapsgewys te maak nie, maar die meer as 300 foto’s en duidelike illustrasies is ook ‘n lus vir die oog.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780620231817

In stock