Die Boerevrou, 1899-1902, 1899-1902 **Geteken & Beperkte oplaag** – AWG Raath

R998.00

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Volkskomitee vir die Herdenking van die Tweede Vryheidsoorlog, 2002 & 2003, Groot-formaat Sagteband. Nommers 150 van ‘n beperkte oplaag van slegs 750 eksemplare. Albei bundels is deur die skrywer onderteken.

Deel I: Moederleed & Deel II: Kampsmarte.
‘n Werk wat die lyding van vroue en kinders op hul plase of in die konsentrasiekampe tydens die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902 uiteensit.

Book Condition:
Very_Good

In stock

Categories: ,