-
Griet Skryf ‘n Sprokie – Marita Van der Vyver
R48.00 Add to basket -
‘n Fluit in die riet – Louis Eksteen
R40.00 Add to basket -
Angels and Demons – Dan Brown
R29.00 Add to basket -
Ek bied jou skoonheid – Erica Von Raczynski
R35.00 Add to basket -
Y: The Last Man, Vols. 5 – 10
R1,300.00 Add to basket -
Driehoeke – SSL van der Merwe
R29.00 Add to basket
Die Burger, 100: 1915-2015 : sy mense en hul stories – Bun Booyens
R100.00
Die Burger, 100: 1915-2015 : sy mense en hul stories — Bun Booyens, Aldi Schoeman
Toestand: Goed.
Eerste druk, Jonathan Ball Uitgewers, 2017, Hardeband met omslag in plastiek – Journalistiek – 256pp.
Danksy die honderde duisende koerante wat die afgelope eeu ses dae per week uitgegee is, is Die Burger vandag ‘n huishoudelike naam.
Die boek diep van die merkwaardigste gebeure, groot en klein, op wat sy joernaliste beleef het – van die Groot Griep en die twee wêreldoorloë tot Chris Barnard se eerste hartoorplanting en Nelson Mandela se afsterwe in 2013.
Skandes en skandale, natuurrampe, persoonlikhede in die nuus, belangrike sportmomente – die boek is nie net ‘n belangrike optekening nie, maar het ook
groot nostalgiewaarde. Die ‘onthou jy nog?’-faktor word versterk deur hope foto’s én spotprente.
Enkele hoogtepunte:
– Lindie Koorts skryf oor DF Malan, eerste redakteur
– Dana Snyman ondersoek die oorsprong van DJ Opperman se bekende gedig, Klara Majola – ‘n Burger-berig in 1950
– Johann Maarman deel sy indrukke van Jakes Gerwel
– Leopold Scholtz beskryf die val van die Berlynse Muur
– Francois Verster vertel van Die Burger se spotprent-tekenaars – DC Boonzaaier, TO Honiball en Fred Mouton
– Bun Booyens was in Kazakstan vir Mark Shuttleworth se reis as eerste ruimtetoeris in 2002
* Maand-einde “hopie” opsie vir goedkoper posgeld.
In stock