Select Page

Die Derde rit – Elise Muller

R39.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Tweede uitgawe, derde druk, Tafelberg, 1982 – Roman – 104 pp.
“Die derde rit verskyn aanvanklik in 1949 as vervolgverhaal in Sarie Marais. Die verhaal word deur J.C. Kannemeyer uit die vergetelheid ontruk wanneer hy dit in die Sarie Marais ontdek en die dryfkrag is agter die publikasie daarvan in boekvorm.
Die verhaal sluit bekende temas uit die ontspanningsromans in, maar in Elise Muller se vaardige hand verkry dit groter menslikheid sonder sentiment. Daar is ook ’n respek vir die korrekte woord en suiwer segging wat die skryfwerk bo die gewone uitlig. Hoewel die resep voorspelbaar is, slaag die roman om iets oor te dra van menslike vereensaming en die wesenlike vreemdheid van mense teenoor mekaar. ” – WIKI

Book Condition:

ISBN:

0624011917

In stock

Add to Wishlist
Add to Wishlist
Categories: ,