Select Page

Die Derde tempel: ‘n Essay oor ‘n besoek aan Israel – Anna M Louw

R29.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, 1978, Hardeband met omslag in plastiek – Reisliteratuur – 124pp. ISBN 0624011895. Ligte Water-Vlekke.

’n Reis deur Israel is die tema van Die derde tempel waarin Anna M. Louw haar belewing van die Bybel met die konkrete ervarings van haar reis aanvul. Bevat benewens die algemene beskrywing ook agtergrondinligting soos die geskiedenis van die land of gebied, terwyl sy ook telkens haar eie indrukke en opinie gee. Ook die klein menslike momente sien sy raak, wat kleur aan die vertellings verleen.

* Bondel opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:

Good

ISBN:

0624011895

In stock