-
Son en saffier: keurbeeld van die jeugverhaal in Afrikaans – FV Lategan [Samesteller]
R38.00 Add to basket -
Uit en tuis – MER (Mimie E Rothmann)
R39.00 Add to basket -
Nursery Needlepoint: 30 Delightful Needlework Projects – Fiona MacTague
R48.00 Add to basket -
Alles Mooi Weer — Karin Cronjé
R40.00 Add to basket -
The Works of John Dryden
R29.00 Add to basket -
Travelling player: An autobiography *SIGNED* – Michael York
R48.00 Add to basket
Die Dooie See-rolle en die Bybel — Charles Fensham
R48.00
Sold by: BoekhoerToestand: Goed,.
Tweede druk, Tafelberg, 1980, Hardeband – Geskiedenis – 105pp. ISBN 0624009181.
Die Dooie See-rolle (ook genoem die Qumrangrot-rolle) is antieke Joodse en Hebreeuse godsdiensmanuskripte wat tussen 1946 en 1956 ontdek is in die Qumrangrotte in die destydse Mandaat van Palestina. Die grotte is naby Ein Feshkha in die Wesoewer aan die noordkus van die Dooie See.
Die manuskripte dateer van die 3de eeu v.C. tot die 1ste eeu n.C.,[1] en word beskou as ‘n hoeksteen in die geskiedenis van argeologie wat van groot historiese, godsdienstige en linguistiese belang is omdat dit van die oudste manuskripte insluit wat bewaar gebly het van hele boeke wat later in die Bybelse kanon opgeneem is, asook deuterokanonieke en niebybelse manuskripte wat bewyse toon van die uiteenlopendheid van godsdiensdenke in Judaïsme in die tyd van die Tweede Tempel. Terselfdertyd werp dit nuwe lig op die opkoms van die Christendom en van Rabbynse Judaïsme.
* Maand-einde “hopie” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
ISBN:
0624009181
In stock