Die Evangelis Van Kaggelsberg – Abraham Philips

R48.00

Eerste druk, LAPA, 2009, Sagteband – Roman – 176 pp.
Die mense van die flatse van Kaggelsberg gaan gebuk onder die diktatuur van die gewelddadige gansters wat hulle lewens soos ʼn virus inneem en stuur. Wanneer Jaffie hom verset teen hierdie oorheersing met die Bybel as sy wapen, is daar ʼn stroom van verset en ʼn onvermydelike uiteinde. Die gangsters word een na die ander vermoor, maar wie is die moordenaar? Wie is uiteindelik werklik te blameer vir hierdie string moorde?
Die eenvoud en emosionele eerlikheid van hierdie verhaal sal die leser meevoer.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780799344394

In stock

Categories: ,