Select Page

Die Ewige Spel Van Lig: waar gewone ervarings besondere betekenis kry – Jaqueline Leuvennink

R49.00

Sold by: Boekhoer

Toestand : Goed.
Eerste druk, Lux Verbi, 2005, Sagteband – Geestelike inslag – 184pp.

Heel gepas begin die boek met ‘n essay genaamd “‘n Beskeie deel” waarin besin word oor watter verskil mense kan maak as elkeen op sy/haar eie, unieke, soms selfs nietig klein wyses, hulle deel doen. Die skrywer sien hierdie boek ook so, naamlik haar beskeie manier om lesers te inspireer.

* “Bondel” opsie vir goedkoper posgeld.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780796303943

In stock

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Ewige Spel Van Lig: waar gewone ervarings besondere betekenis kry – Jaqueline Leuvennink”

Your email address will not be published. Required fields are marked *