Die geskende gesig – Afrikaans – Heinz G Konsalik

R45.00

In ‘n ou kasteel in die Duitse dorpie Bernegg, word gesigbeseerdes van die Tweede Wêreldoorlog versorg. Die dokters doen hul bes om die pasiënte weer ‘n kans op ‘n nuwe lewe te gee. Erich is so ‘n pasiënt wat ‘n stryd het om sy lewe asook die liefde van sy lewe te herwin.

Die bladsye is vergeel maar goed behoue.

Tafelberg Uitgewers, 1968

Hardeband met stofomslag, 308 bl.

 

Book Condition:
Good

In stock

Category: