Die Goue Vreugde: `n Keur uit jare se leesgenot [Koffietafelboek] – Audrey Blignault

R45.00

Toestand : Goed. Eerste uitgawe, Human & Rousseau, 1985, Hardeband – Essays – 192 pp. Ekstra groot hardebandboek sonder stofjas, bronnelys ingesluit. ‘n Keur uit jare se leesgenot. Illustrasies deur Cora Coetzee. Die Goue Vreugde is ‘n prag boek vir almal wat boeke liefhet en die skoonheid van die lewe waardeer. Die immer gewilde en geliefde skryfster Audrey Blignault se persoonlike keur van uittreksels uit die wêreld se mooiste boeke wat ‘n onvergeetlike indruk op haar gemaak het. Elke aspek van die mens se bestaan word in dié boek besing: geboorte, liefde, herinneringe, musiek, die natuur en ander. Genres soos die essay, roman, kortverhaal en poësie het hier ‘n plek.

Book Condition:
Good
ISBN:
0798118458

In stock