-
Die krag van gebed wanneer jy vrees – Stormie Omartian
R29.95 Read more -
Hockly’s Insolvency Law – Sharrock, van der Linde, Smith
R400.00 Read more -
Feitegids: ‘n Kernensiklopedie – Isabel Uys
R100.00 Read more -
Kernwoordeboek van Afrikaans – De Villiers et al.
R70.00 Read more -
Effective Study – Van Schoor, Mill, Potgieter
R30.00 Read more -
Die Bybel Is Tog Reg – Werner Keller
R120.00 Read more
Die Groot Afrikaanse Heldeboek – Pieter W. Grobbelaar
R44.00
Sold by: BiteMagic BooksThis book has some damage on the upper left corner close to the spine (please see pictures attached). The inside of the book, however, is in near-perfect condition.
Die Groot Afrikaanse heldeboek is ‘n skatkis vol stories oor volkshelde wat vandag nog steeds ‘n gevoel van trots en vaderlandsliefde by kinders sal inprent. Helde soos Shaka, Hansie Smal, Racheltjie de Beer, Wolraad Woltemade en Klara Majola se verhale word op veskillende maniere benader: soms deur die oë van die held, soms deur die oë van ‘n buitestander.
“Dit was ‘n hele paar jaar lank dat ek al skrywende met die mense van my land die heldepad geloop het – die mense van my land, ja, want ek het met opset nie net die helde dade van my eie volk beskryf nie. Ek het die gebied so opgevat dat dit heldedade insluit wat deur enige iemand op Suid-Afrikaanse bodem verrig is, en verder enige heldedaad van ‘n Suid-Afrikaner, waar dit ook al in die vreemde mog plaasgevind het.
Soos ek deur die geskiedenis gedwaal het, het ek op mooi verhale afgekom waarvan in hierdie boek vertel word: ou bekendes waarvoor ‘n mens al liewer word hoe meer jy dit hoor, maar ook ander wat vir my verrassend nuut was. Maars steeds, terwyl ek gelees en geskryf het, het die vraag my bygebly: wat is dit wat hierdie mense méér as andere gemaak het sodat hulle lewe – en sterwe – ons so kan ontroer.”
Book Condition:
ISBN:
9781919825113