Die Groot Gedagte: Abstrakte Weefsel van die Kosmos – Gideon Joubert

R39.00

Condition : Goed.
Eerste uitgawe, derde hersiene Druk, Tafelberg, 1998, Groot-formaat Sagteband – Kosmos – 333pp.

Die Groot gedagte is nie maar net ‘n weergawe van die belangrikste ontdekkings op die gebied van die sterrekunde, die fisika en verwante wetenskappe nie, dis ook nie n opsomming van wat wetenskaplikes in die verlede gesê het of wetenskapskrywers in ander tale oor die kosmologie te boek gestel het nie.

Joubert het daarin geslaag om ook sy eie stempel op die weergawe van die verhaal van die heelal af te druk.

Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624035435

Out of stock