-
Candle Making In a Weekend: Inspirational Ideas and Practical Projects – Sue Spear
R39.00 Add to basket -
The Pelican History of Music #1: Ancient forms to polyphony – Alec Robertson, Denis Stevens [Editors]
R25.00 Add to basket -
Kinkelbos – Pieter Claassens
R45.00 Add to basket -
A Tale of Two Mining Cities: Johannesburg and Broken Hill. 1885-1925 — Brian Kennedy
R98.00 Add to basket
Die Honger Reisiger – Marié Heese
R55.00
Sold by: BoekhoerToestand : Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, 2010, Sagteband – Reisliteratuur – 176pp. ISBN 9780624048824.
Die honger reisiger is sowel ‘n lekkerlees reisbundel as ‘n reseptebundel sonder saaits. Marie Heese weet hoe om ‘n storie te vertel sodat jy dit nie kan neersit nie.
Die titel is propvol staaltjies en amusante waarnemings oor die reise wat sy en haar sielsgenoot-man, Chris, na eksotiese lande soos Turkye, Eritrea, Ethiopie, Frankryk, Egipte en Rusland onderneem het.
* Maand-einde “hopie” opsie vir goedkoper posgeld.
Book Condition:
Very_Good
ISBN:
9780624048824
In stock